Quantcast
Channel: Kos en wyn - LitNet
Browsing all 97 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die eenvoud van dinge

Die lewe is eintlik heel eenvoudig, het Confucius honderde jare gelede al gesê, dis die mens wat dit so onnodig gekompliseerd maak. Ons doen dieselfde met kos. Moenie my verkeerd verstaan nie – ek het...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cape, curry and koesisters: an interview with Fatima Sydow and Gadija Sydow...

Cape, curry & koesisters Fatima Sydow & Gadija Sydow Noordien Human & Rousseau ISBN: 9780798177733 An interview on Cape, curry and koesisters. Fatima Sydow and Gadija Sydow Noordien talk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Troossop met bene

Ek wil so staan-staan gaan. Voor die stoof. Met my houtlepel in die hand.   ’n Mens kan nie kies waar jou einde gaan wees nie. Dis blote genade as jy in jou eie bed jou oë toemaak en slaap om nooit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaap, kerrie en koesisters deur Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien: ’n...

Titel: Kaap, kerrie en koesisters Outeurs: Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien Uitgewer: NB Uitgewers ISBN: 9780798177726 Hierdie kookboek is 189 bladsye van tradisie en kultuur. Moeilike woorde daai...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuin van Digters 2019: Programbekendstelling

                 "Ons is nie skuldig nie, ons is (aan)dadig" Die tema van 2019 se Tuin van Digters is (aan)dadig – ’n skerpskepping van Breyten Breytenbach, wat vanjaar die digter is wat by die Tuin...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Café Zör in the Bo-Kaap celebrates the diverse culture of the area

Glenn Muller Recently established Café Zör in the historic Bo-Kaap in Cape Town invites guests to enjoy a Cape Malay-influenced meal, and guests can enjoy a variety of dishes showcasing the diverse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moussaka – met ’n knippie kaneel

Ek het jare lank die digter aangehang en geglo – my ouma is in kaneel. En ’n mens kan mos ook nou nie anders nie. Dis die geur wat van kleintyd af uit Ouma se kombuis jou soos ’n trooskombers bybly....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hermanus, UNESCO City of Gastronomy? An interview with Darryl David

Darryl David talks to Naomi Meyer about the leading of a very special bid.    Darryl, you are known for organising literary festivals. But, this time, here is something totally different. Please tell...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tamatiebredie is ’n waardige gryskoptante

Min mense verstaan die kuns om ’n goeie bredie te kook. Dis nie maar net ’n moer-bymekaar-en-hoop-op-die-beste nie. Ook nie die vullisblik waarin jy al jou oorskietkosse saam opwarm en dit onder die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Tertjie teen die seer

Vir my was my kombuis nog altyd ’n veilige skuilplek. My kombuis koester my midde-in die groot baklei teen depressie en verslawing, die hartseer van afskeid neem. Agter my stoof bou ek skanse teen die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuin van Digters 2019 een vir die boeke

Die jaarlikse Tuin van Digtersfees het op 13 en 14 September in die Breytenbachsentrum in Wellington plaasgevind. Vanjaar se tema, "wees (aan)dadig", is 'n skerpskepping van Breyten Breytenbach, wat by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klassieke resepteboeke: ’n knippie Suid-Afrikaanse geskiedenis

Hoe leer jy om die perfekte melktert te maak? Hoe kry jy jou koeksisters sag en met net die regte hoeveelheid stroop? Hoeveel keer het jy al geantwoord: “Dis my ouma se resep,” op ’n kompliment oor ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Kombersie vir erfenismaand

Hierdie erfenismaand het my op ’n vreemde binnereis geneem. Ek het dit nog nooit voorheen so bewustelik ervaar nie. Miskien is dit omdat ek ouer word. Of dalk omdat ek na my tagtigjarige ma omsien en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pophuise en pampoenkoekies vir die onthou

My kleintyd se onthou lê opgesluit in die geure van pampoenkoekies en kaneel. En Volmoed se speel sonder ophou. Dit was die popspeel-kombuisie in die vertoonvenster van die grênd speelgoedwinkel wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lamsboud – die heel lekkerste is die onthou

Lamsboud het ’n luukse geword, ja, maar vir my is daardie stukkie duur vleis op die etenstafel ook ’n skatkis van onthou. Sondagetes, spesiale verjaardagetes saam met vriende … groot bederf. Maar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uittreksel: Dit proe soos huis deur Herman Lensing

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit die resepteboek Dit proe soos huis deur Herman Lensing. Titel: Dit proe soos huis Skrywer: Herman Lensing Uitgewer:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Terug Karooveld toe met rooibos en lam

Noem dit net wat jy wil – rooitee, bossietee, rooibos … vir my is daardie bossie uit die Cederberge troostee, slaaptee. Dis die towerdrankie wat help om die klipperige kronkelpad tussen gaan lê en aan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Poue, bloubessies en bittersjokolade

Op die heilige Sondag bak ek met bloubessies en bittersjokolade. Muffins met stukkies sjokolade wat op jou tong smelt en bloubessies wat in jou mond oopbars. En my gedagtes gaan ver terug na my klein...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Splinterkoekies vir krismis

Dis nou een ou lessie wat die lewe my geleer het – moet nooit ’n heks op haar punthoed en besem takseer nie. In vaalkos skuil baie keer meer geur en ’n magdom van smaakontploffings as op die borde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Internasionale erkenning vir kosblogger Ilse van der Merwe

Ilse van der Merwe se pragtige resepteboek, Cape Mediterranean, is onlangs gepubliseer en sy het reeds ’n internasionale prys daarvoor ingepalm (haar resepteboek, Cape Mediterranean, is aangewys as die...

View Article
Browsing all 97 articles
Browse latest View live